Pas die Woord by die Prentjie – Afrikaanse Aktiwiteitsboek

Pas die Woord by die Prentjie – Afrikaanse Aktiwiteitsboek ✂️🌈

’n Prettige 12-bladsy Afrikaanse knip-en-pas aktiwiteitsboek waar kinders die regte woord by die regte prentjie moet pas. Temas sluit liggaamsdele, kleure, vorms, skoolgoed, eerste woorde, diere, vrugte en eetgoed in — ideaal vir woordeskat, herkenning en vroeë taalontwikkeling.

Original price was: R98,00.Current price is: R49,00.

Related Products.

Shopping Cart
Scroll to Top