My Groot Inkleurboek vir Mamma

Maak Moedersdag ekstra spesiaal met ’n boek vol inkleurpret, liefde en klein herinneringe wat Mamma vir altyd kan hou.

My Groot Inkleurboek vir Mamma is ’n 52-bladsy drukbare Afrikaanse aktiwiteitsboek wat kinders help om vir Mamma te wys hoe spesiaal sy is — deur te kleur, teken, skryf, knip, plak en sommer net lekker kreatief te wees.

Binne-in kry jy onder andere:

♡ Moedersdag-inkleurbladsye
♡ “Alles oor my Mamma”-aktiwiteite
♡ Dinge waarvan ek van Mamma hou
♡ Liefdesbriefies en spesiale boodskappe
♡ Moedersdagkaartjies om self te maak
♡ Knip-en-plak blomme en aktiwiteite
♡ Woordsoeke en doolhowe
♡ Boekmerke om in te kleur en uit te knip
♡ Foto- en herinneringsbladsye
♡ Pret “geheime boodskap”-aktiwiteite
♡ ’n Spesiale Moedersdagsertifikaat
♡ En nog baie meer

Dit is perfek vir kinders wat vir Mamma iets persoonliks wil maak wat veel meer beteken as net nog ’n gekoopte kaartjie.

Digitale produk: PDF-formaat
Bladsye: 52
Taal: Afrikaans
Gebruik: Druk tuis uit en gebruik soveel van die bladsye as wat jy wil.

’n Klein boek vol groot liefde. 💗

Original price was: R158,00.Current price is: R79,00.

Related Products.

Shopping Cart
Scroll to Top